Sit die datum van 14 Maart 2026 in jou kalender.
Ons gaan trou!
Haal daar n rok of pak uit die kas, stof af jou dans skoene,
maak jou mooi en kom vier saam met ons ons intrede in die huwelik.
Diarise 14 March 2026.
We are getting married!
Dust off your dancing shoes, dress up and join us as we celebrate a new chapter.
~ Riaan & Lauren ~